'n Biekie oor
Neels Persoonlik
Sy persoonlike belangstelling is die toepassing van gewoonte-teorie in afrigting, berading tydens noodtoestande, afrigting van gestremde tieners en trauma-konsultasie aan trauma-oorwinnaars. Hy woon in Kimberley, Noord-Kaap (Suid-Afrika), saam met sy vrou en drie kinders.
WERKERVARING
Neels het uitgebrei saam met individue en organisasies gewerk in ‘n afrigtings- of raadgewende hoedanigheid. Sommige prominente kliënte is – Caritas, Lenmed-hospitaal (Kimberley), Impaq, en ‘n verskeidenheid kerke.